Wedding: Martin & Reáldi (Part 2) │ Mpumalanga Wedding Photographer

The wedding was held at La-di-da (Middelburg) and co-ordinated by Sanri. She did a fabulous job!!These two are seriously the cutest little girls on earth – Nadia & KaylaNeeded some Handy Andy to clean the dress after the couple shoot :)En die troukar…? ‘n VOLKSWAGEN! Haha… my pa het seker lekker gelag in die hemel toe hy dit sien :)

  • September 5, 2010 - 7:45 pm

    Lu-Zanne - FREAKIN’ HEL my friendy ek is so trots om so ‘n amazing fotograaf vir ‘n vriendin te he!!! STUNNING EK JUBEL SOMMER.ReplyCancel

  • September 7, 2010 - 5:07 pm

    Lu-Zanne - Waar is deel 3???ReplyCancel

  • September 7, 2010 - 5:09 pm

    Admin - Hy kom! Sodra Mev. van Rooyen my so bietjie afgee sodat ek ‘n bietjie tyd kry vir edit!!ReplyCancel

  • September 14, 2010 - 4:04 pm

    marina - pragtige foto’s Yolande. jy kan met reg trots wees op jou werk. jy het elke essensie van die hele dag vasgevang en dit voel amper asop ons ook daar was. dankie dat jy dit met ons deel. waar was die troue gehou? en waar het jy die “after” foto’s geneem. dit was waarlik die bruidspaar se dag!ReplyCancel

  • September 15, 2010 - 7:49 am

    Admin - Dankie! Die troue was by La-di-da. Dis so venue in Middelburg waar daar sommer ‘n kerkie ook op die perseel is. Maar Realdi en Martin het buite hom getrou. Die ‘after’ foto’s was eintlik die ‘before’ foto’s aangesien ons eers die couple foto’s geneem het voordat hulle getrou het. Dit was by Pienaardam.ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*