Verloof: Gerna + Christiaan │ Wedding Photographer Cape Town

Gerna en Christiaan trou volgende jaar in Johannesburg en ek is so opgewonde om op te vlieg vir hulle troue! Hulle was egter verlede maand vir so naweek gou in die Kaap om hul nuwe hondjie te kom haal en toe doen ons sommer ‘n engagement shoot! Gerna se niggie en haar familie was ook saam so daar is so paar familie foto’s ook tussen-in!

Dankie dat julle my gekies het as jul fotograaf! Ek sien daarna om julle weer af te neem. Geniet die fotos! xoxo

  • August 11, 2011 - 8:34 am

    Nikki - Ongelooflik mooi Yolandi!! Mal oor die close-ups en die een met Tafelberg in die agtergrond!ReplyCancel

  • August 11, 2011 - 10:57 am

    Valdene Southon - Super stunning Yolande!!!! ek love die een met die ring in die groen bos!ReplyCancel

  • August 11, 2011 - 11:23 am

    realdi - PRAGTIG!ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*