Family

Ek is mal oor hierdie gesin! Griet het my eenkeer gekontak toe ek nog baie rou was met die foto besigheid en my gevra om Estelle af te neem. Daarna het ek Janneman se matriekafskeid foto’s geneem. En in Februarie tydens my Mpumalanga besoek het ek die hele gesin afgeneem! Nie net is hulle almal geseënd met good looks nie maar hulle is so mooi van binne af! Ek voel of ek sommer wil deel wees van die gang!

Griet + Estelle, weereens dankie vir julle hulp met my ‘projek’! Jul ROCK!

yolande marx familyyolande marx black and white close familyyolande marx black and white close familyyolande marx black and white close familyGriet.Estelle.Janneman en sy sussies.Ousus Alicia.yolande marx black and white portrait

  • March 20, 2012 - 5:20 pm

    Griet Redelinghuys - Yolandi jy is awesome!!!!! MILJOENE DANKIES !!!! XXReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*