Realdi Baby Shower │ Middelburg

Terwyl ek by die huis was so 2 weke terug het my sussie haar baby shower gehou! Dit was heerlik om bietjie te kon deel hê aan ‘n partytjie terwyl ek foto’s neem! Daar is selfs ‘n paar foto’s van my geneem. Hehe..

Venue: La-di-da (Sanri: 082 442 0292). Die kos was sooo lekker en dit het absoluut pragtig gelyk! Sanri, jy is regtig maar net besonder goed met dekor en styling!

  • October 21, 2011 - 10:54 am

    realdi - hiehiehie…. thank you sesie! :DReplyCancel

  • October 21, 2011 - 10:55 am

    Gayle - Absolutely stunning as usual Yolandé! The colours are great! Gosh…those cupcakes look amazing!! Pity we don’t get cupcakes here in Germany!!!ReplyCancel

  • October 21, 2011 - 11:10 am

    JoJo - dit was baie lekker – bly ek kon daar wees! soek nou weer so soet cupcake!mmm J;)ReplyCancel

  • October 21, 2011 - 11:12 am

    Nicolette - Dit is fantasties en ek lovveee die koek!Hoe oulik!Realdi,jy is regtig gebless met so oulike sussie!Dis pragtig.ReplyCancel

  • November 1, 2011 - 11:03 am

    khakhu - Beautifulllllll….the cake is lovely….please provide with the baker’s details…….the pics are so clear,pretty…lovely….ijoh…ijoh..ijohReplyCancel

    • November 1, 2011 - 2:49 pm

      landie - Hi Khakhu! Thanx for your lovely comment! The lady that baked the cake is Liz van Wetten 073 506 2336.ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*