Part 1: Michael + Desré • Arabella (Kleinmond)

Ek het Desré en Michael en hul seuntjie Aiden verlede jaar in Witbank ontmoet toe hulle my geboek het vir ‘n familie sessie. Ek was baie verbaas (en vreeslik bly!) toe Desré my vroeg hierdie jaar bel en vra dat ek hul troue in Hermanus moet kom afneem! Dit was heerlik om hulle vooraf al te ken en nogsteeds in die mooie Kaap te kon afneem! The best of both worlds!

Desré jy het regtig stunning mooi gelyk en julle diens en beloftes aan mekaar was iets besonders. Mag julle baie gelukkige jare saam hê! En dankie dat ek hierdie spesiale dag vir julle kon vasvang!

PS: Hierdie was die mooiste dekor wat ek nog ooit die voorreg gehad het om af te neem en Desré het self hand bygesit daarmee! Wel gedaan Desré – dit lyk soos tydskrif dekor!

Assistent: Heather Steyn

I’ve decided to list the wedding service providers at the bottom of each post. I hope it helps at least one bride!

Be sure to have a look at part 2 :)

Service Providers:

Venue: Arabella Hotel & Spa│0861 50 50 50

Dress: Ida Visagie (Christelle’s Bridal)│078 682 2396

Videographer: Just Shoot Me│Peter Mann│083 695 5175

DJ: Cape DJ’s (Morné)│072 374 2448

Hair/Make-up: Rache’s Hair & Make-up│076 064 6960

Decor: Rentals from 4 Every Event │021 859 4580

  • September 5, 2011 - 5:41 pm

    dese snyman - Dit is sooooo mooi Yolande!! Stunning verby, jy het jouself oortref en ek is baie bly jy kon dit doen! nou kan ons nie wag vir die album nie!!!ReplyCancel

  • September 6, 2011 - 6:33 am

    realdi - dis great! pragtige blomme fotos!ReplyCancel

  • September 6, 2011 - 2:14 pm

    Heather Steyn - So mooi nanatjies! Jou dekor shots is awesome – your new lens serves you well :)ReplyCancel

  • September 8, 2011 - 1:44 pm

    claire nicola - wow, yolande…this is just so darned pretty. Looking forward to meeting you tonight:) xReplyCancel

  • September 9, 2011 - 10:54 am

    Amelia - jou werk is awesome !ReplyCancel

  • September 14, 2011 - 8:58 am

    Catherine Mac - LOOOOVE THOSE DECOR SHOTS GIRL!ReplyCancel

  • September 23, 2011 - 7:19 am

    Aurea - The elevator photo is sweet! :D I love this kind of wedding, especially the flowers! They are all so pretty! :DReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*