Madelein + bump │Middelburg

Ek het vir Madelein en haar pragtige baba-boep in die begin van Oktober afgeneem toe ek nog in Middelburg was. Hulle verwag ‘n klein seuntjie in Desember! Sy was so bietjie senuweeagtig omdat haar man nie kom bywees nie en omdat sy nog nooit so tipe fotosessie gedoen het nie, maar Madelein ek dink jy was great! Maar laat die foto’s die praatwerk doen :)