Happy Birthday, Dad

This post is a personal one. I’m writing this post in honour of my dad.

Today would have been his 60th birthday.

My dad passed away in 2008 from a heart attack. It was right after I finished my studies in BCom Marketing and the day after I started working as a journalist at Middelburg’s community newspaper. So, he never knew that I ended up becoming a photographer. And that I live 1600km from my family in Cape Town. Or that I’ve actually discovered what I want to be. And that I’m happy.

My pa het my en my sussie geleer dat as jy dit kan droom, kan jy dit doen. En hy is die inspirasie agter my logo omdat hy altyd vir my gesê het “Sien jou by die boom” wanneer ons gegroet het.

So, I’ve selected all of my favourite images from the past two years and I would like to say like they say in the beginning of good books: “This one’s for you, dad.”

Geluk met Pa se verjaarsdag xxx

 

 

  • July 26, 2012 - 7:08 am

    Carla - Hy sou SO TROTS op jou gewees het!
    Wat ‘n mooi aandenking.ReplyCancel

  • July 26, 2012 - 8:03 am

    Michelle Koekemoer - Pragtig Yolande! Hy smile elke dag as hy jou in aksie sien, daarvan is ek seker :)ReplyCancel

  • July 26, 2012 - 12:23 pm

    Lu-Zanne - Ek wed jou, jou pa loop daar bo rond en spog met sy AMAZING girls! Met, jou, Yolande wat die mooiste fotos neem, met Realdi wat die besigheid van krag tot krag neem, met julle ma wat saam Realdi hard werk, aan sy nalatenskap. Die post is bitterlik mooi.ReplyCancel

  • July 26, 2012 - 5:18 pm

    Adri Botma - Dit is so mooi Yolande! Ek glo hy kan net trots wees op hierdie pragtige dogter van hom…ReplyCancel

  • August 17, 2012 - 10:37 am

    Geraldine - This is such a special album :) What a beautiful way to honor your dad. Gorgeous photo’s!!!ReplyCancel

  • October 1, 2012 - 11:00 am

    Nicola - Baie aandoenlik! Ons is saam met jou bly oor jou sukses! En hartseer oor die verlies van jou pa. Jy is so goed met wat jy doen Yolandé!ReplyCancel

  • January 23, 2013 - 7:12 pm

    Lindy Kriek - Dit is so mooi!!!ReplyCancel

  • February 18, 2016 - 4:58 am

    Marcos - FREAKIN HELL!!! These are stunning Jo-Ann! There are so many that make me go WOW! Especially the back-lit ones! Those just float my boat And the trleoly one AMAZING! Glad we pulled it off!ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*