Cape Town Wedding | Dries & Marlise | Eureka

Dries en Marlise het so ‘n mooi dag gekies om op te trou by die pragtige venue Eureka in Durbanville! En ek moet net sê dat ek selde in my lewe al ‘n bruid gesien het wat so kalm was soos Marlise. Dit was heerlik om haar af te neem!

Ek hoop julle twee het julle wittebrood in Knysna vreeslik geniet en dat hierdie voorskou van julle mooi dag vir julle pragtige herinneringe sal inhou!

Marlise, toe ek jou ontmoet het het ek gesê ek sien uit daarna om jou af te neem met sulke mooi oë. Hier is hoekom!Sjoe..Arme Andries is omtrent bygedam met die confetti!

Assistent: Nelanie van Deventer (Jy kwalifiseer nou ook as een van my AWESOMESTE assistente ooit na jou ontsettende hulp daardie dag. BAIE DANKIE!)

Service Providers:

Dress: Elizabeth Stockenström • www.elizabethweddinggowns.co.za

Bridesmaids dresses: Caro Badenhorst • 071 387 5772

Cake: Liesl de Klerk • Frostings The Cupcake Boutique • 021 975 0878 • www.frostings.co.za

Venue, Flowers & Decor: Sonja and Annemarie from Eureka • www.eurekafunctions.co.za• 021 975 1848

Hair: Natasha from Orange 11 • 021 423 0848

Nails: Jenny • www.jenrobeauty.co.za

Make-up: Erane Groenewald • 084 524 5741

Jewelry & Accessories: Anina le Roux from Lily Blue • www.lilyblue.co.zawww.lilyblueshoe.co.za

Bridesmaids earrings: Magdel Gericke • 082 749 4298

Music: Alias Strings (church); DJ Dean (reception) www.djdeansa.co.za

Stationary: Bride, her mom and Soleille

Car: 1958 Chevvy Biscayne • Classic Car Hire • Alida 021 988 7619

  • November 8, 2011 - 7:36 am

    Nelani van Deventer - STUNNING, STUNNING STUNNING!!!! Jyt sowaar jouself oortref, ek love elke foto!! En dit was n grooot plesier :)ReplyCancel

  • November 8, 2011 - 9:56 am

    Heather Steyn - Baie mooi nana!!ReplyCancel

  • November 8, 2011 - 10:34 am

    claire nicola - I am such a fan of Yolande Marx Photography…what fantastic pictures! xReplyCancel

  • November 8, 2011 - 11:10 am

    Melinda Rust - Asemrowend mooi! En julle straal van geluk. Dis ‘n pragtige herinnering van daardie pragtige dag.ReplyCancel

  • November 8, 2011 - 12:26 pm

    Antoinette Pretorius - Dit is “awesome”. Dankie dat ons die dag in julle vreugde kon deel!! Oom Marius en Tannie AntoinetteReplyCancel

  • November 8, 2011 - 12:57 pm

    Marlise Ehlers - Baie Baie Dankie Yolandé dit is so mooi! Ek is mal daaroor dankie dat jy ons groot dag sommer nog meer spesiaal gemaak het.ReplyCancel

  • November 8, 2011 - 6:56 pm

    Erane Groenewald - Yolande,
    Die foto’s is amazing! Dit is lekker vir my as make-up artist om my werk deur die lens van so n telentvolle mens te sien! Baie dankie!ReplyCancel

  • November 10, 2011 - 4:44 am

    Cheri-Leigh Erasmus - Pragtige foto’s! Marlise, jy was ‘n beeldskone bruid!ReplyCancel

  • November 10, 2011 - 4:22 pm

    Carla-Marie du Randt - hehe my niggie jy was sooo pragtig…dankie weer dat ek die groot eer kon kry om een van jou strooi meisies te wees!! dit was waarlik een van die lekkerste weke van my lewe!! lief jou vir altyd en jou manlief ookReplyCancel

  • November 11, 2011 - 8:24 am

    realdi - STUNNING TROUE!! Ek LOVE haar rok, ek LOVE die dekor, en ek LOVE die kleur! Geluk sesie… jy het alles pragtig vasgevang!

    S.T.U.N.N.I.N.G.!!!ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*