Die Nieman Familie │ Cape Town Family Photographer

Toe Chantelle my so paar maande gelede gekontak het, was sy baie teleurgesteld dat ek Kaap toe getrek het! Sy het van my gehoor by een van my vorige kliënte en gelukkig vir haar was ek oor so rukkie op pad Mpumalanga toe. Dieselfde dag as my vlug terug huis toe het ons sommer so bietjie in ‘n veld gaan ontspan en die mooiste kiekies van hierdie pragtige gesin geneem!

Chantelle het nie eens nodig gehad om Puren se speelgoed uit te haal nie, hy was heeltemal te gefasineer deur die lang gras! Julle sal in die foto’s sien..

Dankie dat julle so great was en soveel moeite gedoen het om die shoot persoonlikheid te gee! Ek bêre die leertjie foto’s spesiaal vir julle! Enjoy xoxo

undefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefined

  • April 6, 2011 - 9:12 pm

    Dawie, Chantelle & Puren - Yolande, soooo baie dankie! Die uur wat ons saam spandeer het was soveel fun… Dankie dat jy bereid was om ons so vinning te help die dag wat jy geland het, jy het nie eers tyd gehad vir ‘n behoorlike middag slapie of veel tyd met jou ma-hulle toe is ons op jou! Hulle het pragtig gekom, nogmals baie dankie vir al jou moeite en ons kan nie wag dat jy weer jou home town besoek! Ons sien uit na die res!!! xxxReplyCancel

  • April 7, 2011 - 6:40 am

    Irma - Dawie en Chantelle, Puren is pragtig! Kan nie besluit op watter foto hy en julle die mooiste lyk nie! Al die fotos is stunning! Yolande het ‘n wonderlike talent.ReplyCancel

  • April 7, 2011 - 6:56 am

    Chrisna - Yolande dis PRAGTIG!!! Dankie dat jy hulle so mooi op kiekie vasgevang het…hulle is baie spesiaal en mens kan dit in jou foto’s sien!!

    xReplyCancel

  • April 8, 2011 - 8:47 am

    realdi - WOW! Dis stunning, werklik awesome! Dink dis my favourite family shoot so ver!ReplyCancel

  • April 8, 2011 - 7:05 pm

    Mariaan Kruger - Hi Yolande. Vrekkit, ek het nog nie sulke mooi fotos gesien nie !!!
    Gedink die Marinus familie s’n is mooi, maar die oortref !!!!!
    Pragtige familie Dawie en Chantelle.
    Is dit nou die nuwe kamera ?????
    Lovies
    Tani Mariaan
    x x xReplyCancel

    • April 8, 2011 - 9:01 pm

      landie - Hi tannie! Baie dankie! Dis nog my selfde kamera :)ReplyCancel

  • February 18, 2016 - 5:45 am

    Alejandra - Ilana Coetzee – WHOW!! Marius, jou fotos is weereens fasianttes!! Well done, dis pragtig!! Karen, sjoe jy mag maar make-up’ dame!! Lalls en Jo julle lyk amazing!!ReplyCancel

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*