Die Coetzee’s • Middelburg

Hierdie outjie is al ‘n bekende op my blog! Toe ek onlangs in Middelburg was was dit weereens tyd om klein Logan af te neem. Alhoewel, as ek terugdink aan sy newborn foto’s is hy nie meer so klein nie! Maar hy is definitief pragtig!

Geniet die foto’s!

Met so ‘n mooi mamma, kan Logan ook nie anders as om pragtig te wees nie!

Haha, ek het so vermoede dis wat Logan van hierdie tannie met die kamera dink wat hom so baie afneem!